Groot Suiwering

Uittreksel van die NKWD se bevel Nr. 00447
'n Lys van die Groot Suiwering onderteken deur Stalin, Molotof, Kaganowitsj, Worosjilof, Mikojan en Tsjoebar

Die Groot Suiwering (Russies: Большая чистка, Bolsjaja tsjistka) was ’n groot heksejag in die Sowjetunie om die land te "suiwer" van Josef Stalin se vermeende teenstanders (sowel persoonlik as polities, en soms hele groepe mense). Die moord op Sergei Kirof op 1 Desember 1934 het die Groot Suiwering ingelui.

Stalin se voorbeeld was Adolf Hitler, wat in dieselfde jaar die Naziparty van teenstanders gesuiwer het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search